JMC SA

Blog

NETWORK24.COM

Die stryd van die dubbel- kajuite het pas nog stu- krag gekry met ’n nuwe ­Chi­nese bakkie wat in Suid-Afrika aangeland het.

Maar dis nie net nog ’n goedkoop werkesel wat lyk soos ’n vorige generasie bakkie van Japan nie. Nee, sê die Jiangling-motormaatskappy (JMC), die nuweling, die Vigus, sal sy staal teen baie groter en gevestigde name kan toon.

Dié nuweling spog met 4x2- en 4x4-aandrywing en ’n keuse tussen ’n 2,4-liter-turbodiesel- en ’n 2,4-liter-petrolenjin...READ MORE

Post navigation